
=====================================================================
Hartlik dank vir die terugvoering (AV 5:1)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Hartlik dank vir die terugvoering

SEDERT die Junie uitgawe gaan Afrikaans Vandag   na elke universiteitsdepartement wreldwyd waar Nederlands gedoseer word.

Verteenwoordigers van 'n departement is gevra om te reageer of hulle voortaan die blad wil ontvang. Per e-pos en per brief is geesdriftige 
terugvoering ontvang uit onder meer: Lodz (Pole), Boedapest, Sheffield, Cambridge, Aachen, Berlyn, Keulen, Stockholm, Marburg, Bonn, 
Moskou, Amsterdam, Milaan, Porto, Bergen, Kopenhagen, Brussel, Napels, Taichung (Taiwan), Ancaster (Kanada) en Kitairiso (Japan).

Uit Marburg, Duitsland, skryf Ans Schapendonk dat   haar afdeling aan die Philipps-Universitt Marburg af en toe 'n kursus in Afrikaans 
aanbied en dat dit goed te pas kom om dan aktuele inligting in Afrikaans Vandag byderhand te h.

Jeroen de Wulf   laat weet van die Universidade do Porto in Portugal: "Wij hebben een niet onbelangrijke groep van Mozambiquaanse 
studenten, waarvan sommigen -- vooral die uit het zuiden -- een beetje Afrikaans spreken."

Van die Redeemer College in Sheffield, Engeland, het 'n Afrikaanssprekende, Elaine Botha,   visepresident (akademies), geantwoord: "Dankie 
vir die belangrike werk in belang van ons gemeenskaplike taal."

Dr. Ingrid Wikn Bonde   van die Universiteit van Stockholm berig: "Er wordt hier ... regelmatig een cursus Afrikaans gegeven. Ik heb ook 
de eer gehad om in de Zweedse nationale encyklopedie niet alleen over Nederlandstalige, maar ook over Afrikaanstalige literatuur te 
schrijven. Er staan weliswaar niet erg veel ZA schrijvers in de NE, maar het is toch een begin... Voor dat wederkerende Afrikaanse college 
zal ik wellicht uit uw blad wat informatie kunnen putten over b.v. verse literatuur en zo."

Afrikaans Vandag verwelkom met trots hierdie toegene internasionale lede tot die Afrikaanse vriendekring.

Die redakteur, Afrikaans Vandag.

Terug na bo

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av515.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Januarie 1998 /// Geen middelmatigheid vir ons jeug (AV 5:1) /// 
Afrikaans en die Universiteit van Natal (AV 5:1) /// Die Stigting nou en vorentoe (AV 5:1) /// Medewerker van die Boekebeurs in Vlaandere 
(AV 5:1) /// Hartlik dank vir die terugvoering (AV 5:1) /// Di Afrikaans staan nie in woordeboeke nie (AV 5:1) /// Hou op kla en doen iets 
positiefs! (AV 5:1) /// M-Net se verhouding tot Afrikaans (AV 5:1) /// Afrikaans in 'n demokratiserende Suid-Afrika (AV 5:1) /// Fase Twee 
van di inisiatief l nog voor (AV 5:1) /// Taalkreatief? vir seker Afrikaans kreatief (AV 5:1) /// (Her)ontdek Nederlands via Afrika (AV 
5:1) /// Dit gaan goed met Afrikaans in die Oos-Kaap (AV 5:1) /// Vroeg al gestry vir Afrikaans (AV 5:1) /// Beterskap vir moe meisie (AV 
5:1) /// Nederland leer kinders die waarde van lees (AV 5:1) /// In die speurroman tel die Jakob sonder die ware (AV 5:1) /// Geen 
anglisisme nie (AV 5:1) /// Afrikaans word net in SA gesing -- s wie? (AV 5:1) /// Die antwoord is: aanpasbaarheid /// Ons Angel-Saksiese 
pleknaamgewing (AV 5:1) /// Privaat skole verseker moedertaalonderwys (AV 5:1) /// Andertaliges daag mekaar in Afrikaans uit (AV 5:1) /// 
Niks doen dit soos Afrikaans nie (AV 5:1) /// Radio sonder grense vandag (AV 5:1) /// Grootword met Boerneef en boeremusiek (AV 5:1) /// 'n 
Glimlag vir Anna (AV 5:1) ///

